NATi Jong Sterre-projek

Nuweling-dramaturge kan nou aansoek doen vir NATi Jong Sterre-projek

Persverklaring: Suidoosterfees Opkomende dramaturge wat graag hulle werk op ’n professionele verhoog wil sien, kan nou aansoek doen vir deelname aan die Jong Sterre-mentorskapprogram. Dié projek word deur die Suidoosterfees, NATi, die Jakes Gerwel Stigting, Kunstekaap en Kunste Onbeperk aangebied, en onderskraag belowende skrywers deur hul verhoogtekste te ontwikkel, af te rond en by die…

taalmonument

Kry die Afrikaanse Taalmuseum en -monument ’n ander naam?

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Wat is in ’n naam? Alles … en meer. Die minister van sport, kuns en kultuur, Nathi Mthethwa het op 10 Maart 2022 tydens die jaarlikse ondertekeningseremonie van die aandeelhouerkompak-ooreenkoms tussen die departement en alle uitvoerende hoofde en voorsitters van die openbare entiteite onder sy portefeulje, aangekondig dat die Afrikaanse Taalmuseum…