Skuld: goed, sleg en sneeuballe
Meningstukke / Lindie van Gass Liewe leser Skuld – ek weet, nie iets waaroor ons graag gesels nie. Dit hoef egter nie so groot las op jou balansstaat of skouers te wees as jy skouer aan die wiel sit en dit een vir een uit jou lewe elimineer nie. Die wyse Albert Einstein het blykbaar gesê:…









