Oudiostories vir kinders

Lekker Luister: ’n Splinternuwe luistertoepassing vir kinders PLUS drie gratis stories!

Skrywers: Christelle Webb Joubert en Juanita de Villiers ‘n Platform met hoёgehalte Afrikaanse oudiostories vir kinders 0 – 10 jaar oud: Beskikbaar as toepassing en aanlyn. Lekker Luister is die resultaat van twee mammas, Christelle Webb Joubert (radiopersoonlikheid, RSG) en Juanita de Villiers (aktrise, Getroud met rugby) wat uit persoonlike ervaring ’n geleentheid gesien het…

Ouerskap

Vermy ’n eensame, skermgebaseerde bestaan (“Triple ‘S’ syndrome”)

Skrywer: Nikki Bush In ons besige lewens, is dit maklik om in die strik van die allesoorheersende tegnologie te beland. Daarom moet ouers toesien dat hulle kinders nie vasgevang word in ’n eensame, sittende en skermgebaseerde lewe nie. Ek noem  dit die “Triple ‘S’-sindroom: a solitary, sedentary, screen-based existence.” Byvoorbeeld: Om skerms in te span…