Hoe leer ‘n mens jou kind om nie ‘n slegte verloorder te wees nie? Hier is ‘n paar riglyne.

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Die onlangse wedstryd tussen die Springbokke en Wallis in Bloemfontein was weereens ‘n voorbeeld van sekere toeskouers wat klaarblyklik nie die konsep van goeie sportmanskap verstaan nie en is die wedstryd deur onnodige uitjouery versuur. Trouens, swak sportmanskap kom op alle vlakke en in alle sportsoorte voor. Ja, soms in die…

Zelda le Grange

Zelda la Grange vertel: “Madiba het ons almal geïnspireer om ag te slaan op die beter self binne in ons.”

Skrywer: Alita Steenkamp Die joernalis Pieter van Zyl het eenmaal in ʼn artikel verwys na die 19 warrelwindjare wat Zelda la Grange saam met wyle oudpresident Nelson Mandela deurgebring het. Warrelwindjare was dit gewis. Zelda la Grange, in die geselskap van Madiba, het verskeie wêreld-ikone, staatsleiers, sangers, sportmense, akteurs en aktrises en doodgewone mense ontmoet.…

Belê vs Spaar

Meningstukke / Lindie van Gass Liewe leser Ek dink daar is groot verwarring onder ‘n magdom mense, so kom ons stel dit vandag reguit: Om te spaar en om te belê is twee totaal verskillende dinge.  Wat beteken dit om te spaar of te belê? As jy jou geld spaar dan sit jy geld opsy in…