Broccoli-slaai met gekaramelliseerde uie & bloukaas (Heleen Meyer)
Hierdie kleurvolle slaai met interessante teksture en smake, is perfek vir dié wat nie oor ’n tipiese groenslaai opgewonde raak nie. Die effens ongewone kombinasie van bestanddele is ’n geurige verrassing en dis altyd gewild. Lewer 6 porsies 15 ml (1 e) olyfolie3 uie, gehalveer en in dun skyfies gesny15 ml (1 e) sagte bruinsuiker30…