Bekendstelling van Die algemene demografie van Afrikaans, 2022
Mediavrystelling van die Afrikaanse Taalraad 2 November 2022 Die Afrikaanse Taalraad (ATR) het ’n verslag, “Die algemene demografie van Afrikaans (2022)”, op 4 November by Joostenberg naby Stellenbosch bekendgestel. Dr Conrad Steenkamp, hoof van die ATR, sê dit is die eerste keer dat so ’n deeglike studie van die Afrikaanse bevolking in sy geheel gedoen…