Twee en twintig treffende T-woorde wat in 2022 ʼn tuiste in die WAT gevind het
Met dié dat Theron ons die treurige tyding meegedeel het dat Afrikaans toetentaal tydmors is en tewens die trekpas gaan kry, trakteer ons julle graag op twee en twintig treffende woorde wat tydens 2022 tot die WAT toegevoeg is. Hierdie twee en twintig woorde verteenwoordig maar ʼn titselseltjie van die meer as 8 300 woorde wat…