Onderwyspyplyn: Afrikaanse onderwys se behoud?
Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Engels! Engels! Alles Engels! Klink dit bekend? Die stryd in die behoud van Afrikaans as onderrigtaal is nie ’n nuutjie nie. Trouens, sedert 1994 blyk dit nog meer dat diegene wat daarop uit is om Afrikaans uit te skuif hulle aanslag verskerp het. Politiek, verskuilde en selfs openlike agendas, en ’n…