Arabiesee-werke-wenners

Hier is die wenners van nuwe Arabies-Afrikaanse werke

Mediaverklaring Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) en Historium Trust is verheug om die wenners van hul jongste Arabies-Afrikaanse kompetisie, waarvoor R10 000 en jaarpermitte op die spel was, aan te kondig. Vanuit Komatipoort, Mpumalanga, is Zahraa Ameer die algehele wenner, met haar suster, Zaynad Ameer, en Naeema Fredericks van Kaapstad wat as gesamentlike naaswenners…