Rinkink terwyl jy dink: Musiek wat lees bevorder
Skrywer: Annelie van Jaarsveldt “Rinkink terwyl jy dink – ‘n program wat dit lekker maak om die letters van die Afrikaanse alfabet met behulp van musiek aan te leer.” Lees en lees met begrip – sekerlik die belangrikste boublokke in die ontwikkeling van ons kinders en onontbeerlik vir akademiese en toekomstige sukses. En tog ……