“In my lewe” in graniet verewig
“In my lewe” in graniet verewig ’n Besonderse eer het Mathys Roets te beurt geval toe een van die liedjies wat hy sing, “In my lewe”, buitengewone erkenning deur die FAK gekry het. Op Donderdag 22 September het die FAK in hulle Afrikaans Liedjietuin ’n granietsteen onthul waarop hierdie liedjie se woorde gegraveer is. Nardus…