Musiekindaba

Musiekindaba: ’n Eerste vir Afrikaanse musiek.   Ontdek, ontgin, ondersteun!   30 November tot 3 Desember 2022 in Stellenbosch.   Samewerking en evolusie. Hoe kan ons saamwerk vir ’n beter musikale toekoms? Dis tyd om te praat.   Musiekindaba bring kunstenaars, die ganse musiekbedryf en musiekliefhebbers byeen om koppe bymekaar te sit, verhoudinge te bou,…