Skip to content
Facebook page opens in new windowInstagram page opens in new windowYouTube page opens in new windowLinkedin page opens in new windowWhatsapp page opens in new window
NuusbriefKontak ons
Soek:
Afrikaans.com
Kom wys vir ons hoe lyk jou Afrikaans by Afrikaans.com
Afrikaans.com
  • Wie is ons?
  • Taalnuus
    • Taal
    • Meningstukke
    • Afrikaanse organisasies
  • Leerhulp
  • Lees dit
    • Boeke
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Lapa-boekrak
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Koop dit
  • Wie is ons?
  • Taalnuus
    • Taal
    • Meningstukke
    • Afrikaanse organisasies
  • Leerhulp
  • Lees dit
    • Boeke
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Lapa-boekrak
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Koop dit

Daaglikse Argiewe: 20 September 2022

You are here:
  1. Tuis
  2. 2022
  3. September
  4. 20

chakalaka

Geurige chakalaka (Heleen Meyer)

Kook ditDeur Afrikaans.com20 September 2022Lewer kommentaar

Suid-Afrikaners is dol daaroor om te braai en as jy van ’n tamatiesmoor of -sous saam met braaivleis en pap hou, is dié sous net wat jy soek. Chakalaka is ’n geurige tamatiesous met meer speserye as net ’n gewone smoor. Ek gebruik graag vars gemmer en die growwe tekstuur met eksta groente is heerlik.…

Sosiale media

Jou tiener se sosialemediagebruik. ’n Ander soort verslawing?

Algemeen, Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com20 September 2022Lewer kommentaar

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt In ’n vorige artikel op Afrikaans.com het ons die gebruik van sosiale media en skermtyd onder ons jongmense bespreek. In hierdie artikel delf ons dieper in die gevolge van die sogenaamde “onskuldige” platform. Die feit dat vandag se kinders elke dag blootgestel word aan toestelle en skerms en buitengewoon bedrewe is…

HELENE DE KOCK

Helene de Kock wen Woordveertjie

Lees dit, SkrywersfokusDeur Afrikaans.com20 September 2022Lewer kommentaar

Skrywer: Alita Steenkamp Helene de Kock se Elisabet se oorlog dra vanjaar die kroon as beste liefdesroman Vanjaar het Helene de Kock weggestap met een van die gesogte ATKV-Woordveertjies vir haar liefdesroman Elisabet se oorlog. Die aankondiging is Woensdagaand, 14 September, virtueel gedoen. Vir Helene was dit ’n heerlike verrassing, haar Elisabet-boek het immers teen…

Afrikaans.com

© 2023 Afrikaans.com | Bepalings en Voorwaardes

| Privaatheidsbeleid

Go to Top