Die ATKV-Woordveertjies bekroon jaarliks uitsonderlike prestasie rondom die Afrikaanse woord. Die wenners is vanjaar op 13, 14, 15 en 16 September digitaal aangekondig. Hier is ʼn lys van die wenners. Baie geluk aan iedereen wat vanjaar met een van hierdie spesiale toekennings bekroon is.
Woordveertjie vir Spanningslektuur: Rudi van Rensburg – Hartedief (Queillerie)
Woodveertjie vir Niefiksie: Nicol Stassen – Van Humpata tot Upingtonia (Protea Boekhuis)
ATKV-prosaprys: Gerda Taljaard – Vier susters (Penguin Random House)
Woordveertjie vir Beste Liefdesroman: Helene de Kock – Elisabet se oorlog (Human & Rousseau)
Woordveertjie vir Beste romanse: Dina Botha – Die Kersfeeslysie uit die Romanza-stal
Woordveertjie vir Poësie: Daniël Hugo – Klinkklaar (Protea Boekhuis)
Woordveertjie vir Dramateks: Henque Heymans – Oom Bey, my pa
Woordwystoekenning vir woordeboeke en taalgidse: Kunswoordeboek/Arts Dictionary – Alex Duffey en Susan Roets (Protea Boekhuis)
ATKV Kinderboektoekennings:
Voorleeskategorie vir lesers graad RR tot 1
Skrywer: Liz de Villiers – Tjoppie se verjaarsdag (Human & Rousseau)
Illustreerder: Vian Oelofsen – Tjoppie se verjaarsdag (Human & Rousseau)
Selfleeskategorie graad 2 tot 3
Skrywer: Jaco Jacobs – Krok en Dil (Pan Macmillan SA)
Illustreerder: Johan Strauss: Ouma Mollie en die Mensvreter (LAPA Uitgewers)
Selfleeskategorie: Graad 4 tot 5
Skrywer: Peti Troskie – Lukas bou ʼn superkar (LAPA Uitgewers)
Illustreerder: Hjalmar Pretorius – Lukas bou ʼn superkar (LAPA Uitgewers)
Selfleeskategorie: Graad 6 tot 7
Daniella van Heerden & Megan Werner – As jy droom (Pan Macmilllan SA)
Selfleeskategorie: Graad 8 tot 10
Jacolet van den Berg – Tyd om te skaats (LAPA Uitgewers)