Cules Hammann: Afrikaans, pêrel van groot waarde
Foto: Cules Hammann Oor die jare het Cules Hammann altyd boek gehou van interessante en dinamiese elemente in ons mooi taal. Hy het as pastorieseun in Kaapstad grootgeword en het sy liefde vir Afrikaans aan moedersknie geleer. Beide sy broers deel sy liefde vir die taal. Ouboet Herman was ʼn dinamiese Afrikaansonderwyser wat die kinders…