Die Val-film hanteer boeliery in skole
Katelynn Labonté Ons gesels met Katelynn Labonté oor Die Val Op Dinsdagaand 6 September is die première van die kortfilm, Die Val, by die Atterbury-teater in Pretoria gehou. Afrikaans.com het met Katelynn Labonté, regisseur en redigeerder van dié film gesels. Waar het jy jou idee vir Die Val gekry? Leandie Lombaard Bräsler is al vyf…