Italiaanse bessiekoek (Heleen Meyer)
Dié koekresep het ek oorspronklik in ’n BBC Good Food-tydskrif gekry en intussen al ’n paar veranderinge gemaak. Ek is dol oor die tipe koek met sy amandelbasis en het dit al so baie gemaak dat ek die resep graag deel. Ek gebruik bloubessies of frambose, maar selfs aarbeie sal net so lekker wees. Dis…