Innibos Teaterweek
Alhoewel die Laeveld Innibos Nasionale Kunstefees vanjaar nie ʼn volskaalse kunstefees in die tradisionele feestyd was nie, is dit hierdie jaar Heeltyd Feestyd in die Laeveld met verskeie kleiner projekte om die kunste op vele vlakke te vier. Eersdaags is dit tyd vir die Innibos Teaterweek waartydens twee opwindende teaterstukke, Hans steek die Rubicon oor…

