Wil jy jou eie lewensverhaal skryf? Hier is jou kans!
Skrywer: Nicolette Kritzinger “Elke mens het ’n storie om te vertel en daar is soveel inligting oor vroeë dae en jare wat net verlore gaan. Party mense dra ’n geheim vir baie jare met hul saam, terwyl ander ’n geleentheid soek om te ontlaai. Daar is soveel dinge wat ’n mens se kinders en kleinkinders…