Wie’s Nuus se Mia
Skrywer: Alita Steenkamp Die begeerte om meer te wete te kom oor die wêreld om jou en dan weer hierdie inligting met ander te deel is so oud soos die mensdom self. In die dae voordat Gutenberg se uitvindsel van die drukpers in 1440 die publikasie van nuusbriewe en uiteindelik koerante moontlik gemaak het, is nuus…