Die omgekeerde klaskamer
Die einde van huiswerk soos ons dit ken? Hildegard Brummer – Solidariteit Skoleondersteuningsentrum Hierdie artikel het oorspronklik op Die Skole Ondersteuningsentrum (SOS) se webtuiste verskyn. Die SOS se doel is om elke skool in ons land waar onderrig in Afrikaans aangebied word, by te staan om in die toekoms steeds onderrig van wêreldgehalte te bly…