Resepte

Chilli con pollo (Hoender met Meksikaanse geure) (Heleen Meyer)

Meksikaanse kos is bekend daarvoor dat dit ’n wonderlike kombinasie van geure en teksture is. Chilli con carne is ’n maalvleisgereg met tamaties, paprika, komyn, koljander en ’n bietjie brandrissie. Probeer gerus hierdie weergawe met hoender. Die hoendervleis word gepluis en in tortillas met ’n verskeidenheid bykomstighede voorgesit. Dit is ’n heerlike gesellige manier om…