Laat hulle baklei
Skrywer: Nikki Bush Wedywering tussen broers en susters is normaal in enige gesin waar daar twee of meer kinders is. Daar is altyd tye wanneer een kind voel hy is onregverdig behandel of trek aan die kortste end. Dus, om nie by hulle bakleiery betrokke te raak nie, is dit belangrik om te verstaan: kinders…