Projek Dina se Kay Smith: Tuis in elke rol
Skrywer: Alita Steenkamp Een van die karakters in die onlangse dramareeks, Projek Dina, wat voorwaar ʼn heerlike ligstraal was, is Charlene, of te wel Charlie Botha. ʼn Hardekoejawel kuberkraker wat in die eerste seisoen op ʼn heel interessante manier by ʼn blitsreaksie-taakspan van die Polisie betrokke geraak het. ʼn Taakspan wat week na week by…

