Kinders en finansies

Kinders en finansies   Liewe leser   As ouer, wil mens natuurlik die beste vir jou kinders hê. Dit beteken nie altyd die beste luukshede nie, maar die beste kans om eendag ook goed te vaar in hulle eie lewens met die nodige vaardighede en kennis om ingeligte besluite te kan neem. Wêreldwyd kan net…

Resepte

Chilli con pollo (Hoender met Meksikaanse geure) (Heleen Meyer)

Meksikaanse kos is bekend daarvoor dat dit ’n wonderlike kombinasie van geure en teksture is. Chilli con carne is ’n maalvleisgereg met tamaties, paprika, komyn, koljander en ’n bietjie brandrissie. Probeer gerus hierdie weergawe met hoender. Die hoendervleis word gepluis en in tortillas met ’n verskeidenheid bykomstighede voorgesit. Dit is ’n heerlike gesellige manier om…