Afrikaans.com Boeke vir Vadersdag
Kies ʼn boek om hierdie Vadersdag aan ʼn spesiale pa te gee “Boeke is ’n geskenk wat jy weer en weer kan oopmaak.” Hierdie wyse woorde van die Amerikaanse skrywer Garrison Keillor, verwys beslis na die vreugde wat ʼn boek bring. ʼn Vreugde wat lank aanhou nadat jy dit vir die eerste keer oopgemaak is.…










