Die waarheid – wat ons kinders regtig wil hê en nodig het
Skrywer: Nikki Bush Ons raak so vasgevang in die alledaagse – ons toestelle, werk en algemene besig wees – dat ons vergeet kinders het bloot die eenvoudigste goed van ons nodig: Om piekniek te hou in die tuin Om saam kos te maak Om saam motor te was Om saam in die bed onder die…