Groot planne vir Louwhuis op Sutherland
Groot planne om die Louwhuis op Sutherland weer tot volle glorie te herstel Skrywer: Alita Steenkamp Oor die jare het Sutherland, die yskoue Karoodorpie wat gereeld spog as die koudste plek in die land, veral bekend geword vir die Sutherland Sterrewag wat jaarliks duisende internasionale besoekers lok. Maar Sutherland is ook om ʼn ander rede…

