Dinge wat hulle jou nie leer in LO nie
Meningstukke / Lindie van Gass Liewe leser Ons almal het al gespot oor die dinge wat ons op skool leer en nooit gebruik nie, en omgekeerd. As dit kom by finansiële opvoeding, is daar ’n wesenlike gaping. Eerstens leer ons nie baie daarvan op skool nie, en tweedens sien menige mense dit as ’n taboe onderwerp…