Stoofstories

Boontjiebredie en souskluitjies (Stoofstories met Marinda: Toks van der Linde)

Die oud-Springbok en TV-aanbieder Toks van der Linde gesels oor sy kinderjare in Senekal en sy aanvanklike belangstelling in musiek. Marinda bring die nostalgie terug met boontjiebredie en souskluitjies.  Kyk Stoofstories met Marinda op VIA, DStv-kanaal 147 op Woensdae om 17:00. BOONTJIEBREDIE Bedien 6-8 mense 1,5 kg skaapnek2 uie, in ringe gesny10 ml komyn1 blikkie…

Wiskundeklasse

SOS-Wolkskool: Gratis regstreekse wiskundeklasse vir matrieks

Die 2022-matriekgroep het die afgelope twee jaar geweldig baie klastyd verloor.  Daarom het Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) se wiskunde-afdeling by Die Wolkskool besluit om die volgende agt weke regstreekse aanlyn klasse aan te bied. Die klasse, wat gratis aangebied word, sal die matrikulante help met die mees komplekse wiskundekonsepte. Volgens Lampies Lotter, die SOS se Wiskundedosent…