Vrugtepakkies oor die kole (Heleen Meyer)
Suid-Afrikaners is lief vir braai en met hierdie resep kan jy selfs nagereg oor die kole voorberei. Gebruik jou keuse van seisoensvrugte en geur dit met die kaneel, heuning, suurlemoensap en botter. ’n Skeppie ongegeurde jogurt of roomys is perfek hierby. Die resep sal beslis almal beÏndruk en laat elkeen hul eie pakkie “bou” –…