Skip to content
Facebook page opens in new windowInstagram page opens in new windowYouTube page opens in new windowLinkedin page opens in new windowWhatsapp page opens in new window
NuusbriefKontak ons
Soek:
Afrikaans.com
Kom wys vir ons hoe lyk jou Afrikaans by Afrikaans.com
Afrikaans.com
  • Wie is ons?
  • Taalnuus
    • Taal
    • Meningstukke
    • Afrikaanse organisasies
  • Leerhulp
  • Lees dit
    • Boeke
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Koop dit
  • Wie is ons?
  • Taalnuus
    • Taal
    • Meningstukke
    • Afrikaanse organisasies
  • Leerhulp
  • Lees dit
    • Boeke
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Koop dit

Daaglikse Argiewe: 22 Mei 2022

You are here:
  1. Tuis
  2. 2022
  3. Mei
  4. 22

Resepte

Somer-tortillas met steak & slaai (Heleen Meyer)

Kook ditDeur Afrikaans.com22 Mei 2022Lewer kommentaar

Dun repies sappige steak met slaaibestanddele en ’n jogurtsous in ’n sagte tortilla toegevou, is ’n lekker geselllige ete propvol kleur en geur. Laat elkeen hul eie tortilla vul en vou terwyl julle om ’n tafel kuier. Lewer 6 – 8 porsies 30 ml (2 e) vleis-speserymengsel (sien wenk) of gedroogde kruie van jou keuse30…

Resepte

Vinaigrette met mosterd & kruie (Heleen Meyer)

Kook ditDeur Afrikaans.com22 Mei 2022Lewer kommentaar

’n Basiese vinaigrette is so maklik om te maak en kan ’n gewone slaai in ’n spesiale bygereg omskep. Dis tipies ’n mengsel van twee derdes olie en een derde asyn of suurlemoensap, met geurmiddels soos kruie, speserye of mosterd. ’n Tuisgemaakte weergawe is beslis gesonder as ’n gekoopte weergawe. Lewer ongeveer 250 ml 125…

Resepte

Tamatie-&-chorizo-tert (Heleen Meyer)

Kook ditDeur Afrikaans.com22 Mei 2022Lewer kommentaar

Die kombinasie van tamaties en geurige chorizo-worsies is heerlik. Sit die tert as ’n ligte ete met ’n groenslaai of as deel van ’n teetafel voor. Dis eintlik ’n ‘onderstebo’ tert, so die vulsel word met die deeg bedek en dan omgekeer, sodra die tert klaar gebak is, vir ’n indrukwekkende eindresultaat. Lewer 4 –…

Resepte

Thaise hoender-&-koolslaai (Heleen Meyer)

Kook ditDeur Afrikaans.com22 Mei 2022Lewer kommentaar

Hier is ’n interessante manier om ’n slim plan met enige oorskiet-hoender te maak. Lewer 4 porsies Slaaisous 125 ml (½ k) klappermelk20 ml (4 t) grondboontjiebotter7,5 ml (½ e) rooi Thaise kerriepasta5 ml (1 t) sojasous10 ml (2 t) suurlemoensap Slaai ½ elk klein wit en rooi kool, fyngekerf¼ komkommer, in repies gesny2 wortels,…

Resepte

Nicoise-slaai (Heleen Meyer)

Kook ditDeur Afrikaans.com22 Mei 2022Lewer kommentaar

Niçoise is ’n tipiese Franse slaai wat as maaltyd voorgesit en meestal op ’n groot slaaibord uitgepak word. ’n Mosterdslaaisous is baie gewild hiermee saam en ek is dol oor al die vars kruie in die slaai en sous. Lewer 4 – 6 porsies 500 g baba-aartappeltjies in die skil4 eiers150 g dun groenboontjies, in…

Bevrore grenadella-kaaskoek (Heleen Meyer)

Kook ditDeur Afrikaans.com22 Mei 2022Lewer kommentaar

’n Vinnige alternatief vir ’n gebakte kaaskoek, met ’n baie romerige tekstuur. Dis een van dié resepte waarvoor daar altyd gevra word, amper elke keer as iemand dit proe. Dis so maklik om te maak en kan lank voor die tyd gemaak word – perfek vir ’n kuiergeleentheid. Lewer 10 – 12 porsies Kors 1…

Resepte

Oosterse wortelslaai (Heleen Meyer)

Kook ditDeur Afrikaans.com22 Mei 2022Lewer kommentaar

Jy sal nooit weer met gewone wortelsaai tevrede wees as jy hierdie growwer weergawe met Oosterse geure gemaak het nie. Dis heerlik saam met vark, hoender of vis. Die slaaisous kan ook vir ander slaaie gebruik word, veral ’n groen slaai met vrugte en groente, soos appels, druiwe, groenboontjies of broccoli. Lewer 6 – 8…

Resepte

Koringslaai met mielies & kekerertjies (Heleen Meyer)

Kook ditDeur Afrikaans.com22 Mei 2022Lewer kommentaar

’n Baie gesonde slaai en heerlike alternatief vir aartappelslaai of ’n ander stysel saam met braaivleis. Vegetariërs is dol oor die slaai, omdat dit ook ’n volledige ete kan wees. Die kombinasie van geure en teksture is altyd vir mense ’n verrassing. Die slaaisous is ook heerlik saam met ’n hoender- of groenslaai. Lewer 6…

Afrikaans.com

© 2023 Afrikaans.com | Bepalings en Voorwaardes

| Privaatheidsbeleid

Go to Top