Skip to content
Facebook page opens in new windowInstagram page opens in new windowYouTube page opens in new window500px page opens in new window
NuusbriefKontak ons
Soek:
Afrikaans.com
Kom wys vir ons hoe lyk jou Afrikaans by Afrikaans.com
Afrikaans.com
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai

Daaglikse Argiewe: 9 Mei 2022

You are here:
  1. Tuis
  2. 2022
  3. Mei
  4. 09

RSG Radiodrama

Blitsnuus: RSG Sanlam Radiodrama-skryfkompetisie

Luister dit, Luister nogDeur Afrikaans.com9 Mei 2022Lewer kommentaar

Het jy al ooit daaraan gedink om jou hand aan ʼn radiodrama te waag? Dalk skuil daar iewers in jou hierdie storie wat vernuftig as ʼn radiodrama verwerk kan word. Dan moet jy vinnig spring want RSG bied weer vanjaar die geleentheid aan enigeen om ʼn radiodrama te skryf en in te stuur vir die…

Afriforum TV

AfriForum-TV: Vyf van ons gunstelingprogramme op dié platform.

Films, TV, Feeste, Kyk ditDeur Afrikaans.com9 Mei 2022Lewer kommentaar

Nuut op die front van Afrikaanse vermaak, is die aanlyn en gratis digitale platform AfriForumTV wat gehalte visuele inhoud bied aan lede en nielede. Nou kan intekenaars verskeie kanale in die gemak van hulle huise op hulle televisie, rekenaar of selfoon verken deur van die AfriForumTV-toep gebruik te maak. Kies tussen nuus en gebeure, films,…

Jannes Erasmus

In gesprek met Jannes Erasmus, regisseur van Die Gelofte

Films, TV, Feeste, Kyk ditDeur Afrikaans.com9 Mei 20221 Kommentaar

Wanneer jy met Jannes Erasmus gesels, kom jy gou agter dat hy die wyse woorde van sy ma prakties toepas in sy lewe en veral sy loopbaan: “Die enigste grense in jou lewe is dit wat jy self oprig. Droom groot.” In sy loopbaan in die kunstewêreld het hy al verskeie kere groot gewaag, en…

Bianca Flanders Balie

Potgooi: In gesprek met Bianca Flanders

Luister dit, Luister nog, PotgooiDeur Afrikaans.com9 Mei 2022Lewer kommentaar

In hierdie podsendingreeks gesels Afrikaans.com met merkwaardige persone binne die Afrikaanse leefwêreld. Ons bied jou ’n blik op jou gunstelingbekendes op maniere soos jy hulle nog nooit vantevore kon leer ken nie, en stel jou ook bekend aan nuwe name, projekte en idees. In hierdie episode gesels aanbieder Edwin van der Walt met die aktrise,…

skoolrapport

Hoe om op ʼn negatiewe skoolrapport te reageer

Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com9 Mei 2022Lewer kommentaar

Hierdie artikel het oorspronklik op Die Skole Ondersteuningsentrum (SOS) se webtuiste verskyn. Die SOS se doel is om elke skool in ons land waar onderrig in Afrikaans aangebied word, by te staan om in die toekoms steeds onderrig van wêreldgehalte te bly bied, wat tred hou met die nuutste navorsing en internasionale beste praktyke. Vir…

Afrikaans.com

© 2026 Afrikaans.com | Bepalings en Voorwaardes

| Privaatheidsbeleid

Go to Top