Blitsnuus: KKNK Dramaweb SA, ’n wonderlike geleentheid vir kreatiewe jongmense.
KKNK Dramaweb SA is ’n opwindende nasionale dramakompetisie wat aan jongmense die geleentheid bied om hulle dramatalent uit te leef en te ontwikkel in die gerief van hulle eie huise. Video-opnames, wat gerieflik met ʼn selfoon gemaak kan word, moet digitaal deur deelnemers ingestuur word, waarna dit dan deur ʼn span kundige beoordelaars beoordeel word.…