Kompetisies: Jannie du Toit-kompetisie
Daar is min tyd oor om deel te neem aan die ʼn Nuwe baadjie-kompetisie Musikante 35 jaar en jonger het min tyd oor om in te skryf vir die ATKV se “ʼn Nuwe Baadjie”-kompetisie. Die doel van hierdie kompetisie, wat deur die sanger en liedjieskrywerJannie du Toit geïnisieer is, is om een van sy liedjies…