Die omgekeerde klaskamer en selfgerigte leer. Die leermodel van die toekoms?
Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Die omgekeerde klaskamer (in Engels: the flipped classroom) is presies wat dit sê: Dit keer die tradisionele manier van klasgee op sy kop. Dus, waar die tradisionele manier van klasgee behels dat die onderwyser voor in die klas staan en nuwe inligting aan die leerders verskaf (meneer of juffrou praat en…