Afrikaanse Handelsnaamkompetisie

Afrikaanse Handelsnaamkompetisie: Het jou onderneming of produk ’n treffende Afrikaanse handelsnaam? Skryf dan gerus in.

Die WAT hou vanjaar weer ’n kompetisie vir die treffendste Afrikaanse handelsnaam. Inskrywings sluit op Afrikaanse Taaldag, 14 Augustus 2022. Eienaars van ondernemings of produkte met Afrikaanse name word genooi om in te skryf. As jy weet van ’n treffende Afrikaanse handelsnaam in jou omgewing, stuur die naam en, indien moontlik, ook kontakbesonderhede vir ons…

Akademiepryswenners

Akademiepryse

Hier is vanjaar se Akademie-pryswenners Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns wat reeds in 1901 gestig is, se oogmerk is om die gebruik van Afrikaans te bevorder in die wetenskap en kunste. Die toekenning van verskeie pryse, medaljes en erepennings is deel van die Akademie se strategie om aan hierdie missie te voldoen. Die…

Stoofstories

Diepgebraaide vis in ’n bierbeslag, dun bros skyfies (“crispy chips”), en vanieljeroomys met geposjeerde pere (Stoofstories met Marinda: Sandra Prinsloo)

Marinda maak vir die legendariese Sandra Prinsloo diepgebraaide vis met dun krakerige tjips soos Sandra se ma dit gemaak het, en pampoenpoffers met ’n karamelstroop vir iets soet ná die tyd. Kyk Stoofstories met Marinda op VIA, DStv-kanaal 147 op Woensdae om 17:00. DIEPGEBRAAIDE VIS IN ’N BIERBESLAG Bedien 6-8 mense 1 pakkie I&J-visfilette500 ml…

UJ-pryse

Die UJ-pryse vir Afrikaans word sedert 2000 in twee kategorieë toegeken. Een spesifiek vir ʼn debuutwerk. Dit word toegeken aan besondere en uitsonderlike Afrikaanse boeke wat in die voorafgaande kalenderjaar gepubliseer is. Vanjaar word die UJ-debuutprys vir die eerste keer gedeel. Die wenners van vanjaar se debuutprys is die digter Ashwin Arendse met sy digbundel…

Stoofstories

Marmite-en-kaas-botterkoek, sjokoladeklusters en vrugte-yskasblokkies (Stoofstories met Marinda: Carmen Niehaus)

Suid-Afrikaners se kosbakke sou baie vervelig sonder haar wees! Die bekende kosskrywer en kosredakteur Carmen Niehaus kuier by Marinda. Marinda maak ’n Marmite-en-kaas-botterkoek, sjokoladeklusters en vrugte-yskasblokkies. Kyk Stoofstories met Marinda op VIA, DStv-kanaal 147 op Woensdae om 17:00. BOTTERKOEK MET MARMITE EN GERASPERDE KAAS ’n Mens meng net Marmite met ’n bietjie botter en smeer…