onderwys

Die voorgestelde Wysigingswetsontwerp oor Basiese Onderwyswette: Wat hou dit in vir Afrikaanse onderwys?

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt “Artikel 5 en 6 van die Wysigingswetsontwerp oor Basiese Onderwyswette is die sterkste aanval sedert 1994 op ouergemeenskappe se grondliggende reg om ‘n sê in hul kinders se onderwys te hê. Dit is ook die sterkste en bitterste aanval op Afrikaanse onderwys sedert die begin van ons demokrasie.” – Dr Theuns…

Stoofstories

“Pot roast” (potbraai) en konfyttert met beleë cheddarkaas (Stoofstories met Marinda: Jenny Morris).

Jenny Morris is ’n skrywer, radio- en TV-persoonlikheid, sjef en koskenner van kindsbeen af toe sy lekkernye moes maak vir skool-geldinsamelings. Marinda maak ’n geurige “pot roast” en konfyttert met verouderde cheddarkaas. “POT ROAST” (POTBRAAI) Lewer 6-8 porsies 30 ml olyfolie1,5 kg ontbeende “chuck roast” (dikrib)sout en peper1 ui, in ringe gesny4 knoffelhuisies, fyngekap500 ml…