Stoofstories

Bobotie met ’n appelkrummellaag en Nutella-broodpoeding (Stoofstories met Marinda: Min Shaw)

Min Shaw is ’n legende in ons land se musiek- en vermaakbedryf. Marinda maak ’n heerlike bobotie met ’n appelkrummellaag en Min se ouma se broodpoeding met ’n Nutella-kinkel! Kyk Stoofstories met Marinda op VIA, DStv-kanaal 147 op Woensdae om 17:00. BOBOTIE Lewer 4-6 porsies Bobotielaag bietjie kookolie2 groot uie, fyngekap30 ml kerriepoeier10 ml borrie5…