Reis met woorde: ‘n Dagboek vir jou kind se leesreis
Skrywer: Annelie van Jaarsveldt “Navorsing wys dat lees ‘n belangriker rol speel in kinders se sukses op skool, as die sosio-ekonomiese omstandighede waarin hulle grootword. Die Otto-Stigting wil die kollig plaas op die belangrikheid van lees vir plesier. Om dit te doen, moet ons seker maak dat meer kinders toegang tot boeke het.” Medestigter: Otto-Stigting,…