Drie moderne leierskapbenaderings vir sukses in chaotiese tye
Deur: Erik Kruger Die wêreld hou aan om teen ’n ongelooflike vinnige tempo te verander en te ontwikkel. Eintlik is dit op die oomblik nogal ’n skrikwekkende plek om in te bestaan. Wat dit so vreesaanjaend maak, is dat drie dinge besig is om gelyktydig te gebeur: Verandering vind vinniger plaas. Ons sien dit in…