Sneeupoeding en vaal afval (Stoofstories met Marinda: Peter Veldsman)
Marinda kuier met die doyen van kosskrywers, Peter Veldsman. Hulle gesels oor sy kinaderdae, vroeë loopbaanjare tot sy alombekende restaurant, Emily’s. Marinda maak vaalafval, en sy ma se sneeupoeding en vla. Kyk Stoofstories met Marinda op VIA, DStv-kanaal 147 op Woensdae om 17:00. SNEEUPOEDING Lewer 6-8 porsies 20 ml gelatien70 ml koue water250 ml kookwater250…