Herman Lensing vat die lewe met ’n knippie sout.
Skrywer: Annelie van Jaarsveldt “As Herman Lensing ’n tert was, was hy eenhonderd persent ’n cremora-tert.” Só lees ek in ’n onderhoud wat Hanlie Retief met Herman Lensing gehad het. En lees ’n mens verder oor Herman, en beleef jy hoe hy selfs ’n eenvoudige tert kan “optert”, besef jy gou, dié glanssjef is beslis…