Vroeëkinderontwikkeling (VKO): Hoekom is dit so belangrik?
Skrywer: Annelie van Jaarsveldt “Die kleuter van die hede is die nasie van die toekoms … so lui die slagspreuk van die Vereniging vir Voorskoolse Opvoeding en Sorg (VVOS).” Daarom is dit belangrik dat ons kinders van kleins af gestimuleer, ontwikkel en opgevoed word in vroeëkinderontwikkelingsprogramme om hulle voor te berei vir hulle formele skoolloopbaan…