Stoofstories

Pynappelpoeding en begrafnisbroodjies (Stoofstories met Marinda: Vinette Ebrahim)

Die aktrise Vinette Ebrahim kuier by Marinda in die kombuis. Marinda maak vir haar haar ouma se begrafnisbroodjies met verskillende kleure botter en vir die soet gereg smul hulle aan pynappelpoeding. Kyk Stoofstories met Marinda op VIA, DStv-kanaal 147 op Woensdae om 17:00. PYNAPPELPOEDING Lewer 6-8 porsies 2 pakkies pynappeljellie1 blikkie yskoue Idealmelk1 blikkie fyn…