Jy kan ook moed vind in die nuwe jaar.
Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Skep moed! Onthou, vandag is die môre waaroor jy jou gister so gekwel het – Victor Hugo. En hier is ons nou! ‘n Nuwe jaar met nuwe uitdagings. Dit terwyl verlede jaar nog vars in die geheue is, die sogenaamde voornemens reeds ’n stille dood gesterf het en talle van ons…