Afrikaans

Afrikaans uitskuif? Watwou!

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt “Jean Laponce, ’n Frans-Kanadese taalkundige, beskou Afrikaans as net een van vier tale (die ander is Hindi, Hebreeus en Maleis-Indonesies) wat in die eerste agt dekades van die 20ste eeu van ’n spreektaal tot ’n hoogkultuurtaal ontwikkel het.” ’n Oorsig Die afgelope paar weke is die  taalregte van Afrikaanssprekende studente op…

Pak ’n gesonde kosblik wat jou kind se mond sal laat water … PLUS gratis resepte!

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt In ’n sekere laerskool was daar jare gelede ’n grondslagfaseonderwyseres wat daarop aangedring het dat die kinders in haar klas gesonde kosblikke moes hê. Aartappelskyfies, gas- of aanmaakkoeldrank met baie suiker en veral lekkers was verbode en ouers is sonder versuim ingeroep om die sakie te bespreek. Dalk nie die mees…