Kuberboelie

Kuberboeliery – Die gevaar op ons kinders se vingerpunte

Nuttige hulpbron: Die film, Die Val, ondersoek boelie-realiteite in skole aan en kan vanaf 10 September 2022 gratis op AfriforumTV gekyk word. Hierdie rolprent vorm deel van AfriForum se teenboelie-en-selfdoodbewusmakingsveldtog en is spesifiek gemik op hoërskoolleerders. Die doel van die film is om hoop te skep in ’n wêreld waar skoolkinders onder boelies gebuk gaan.…

Padkampstories

LUISTER: Padkampstories – Nuwe lewe geblaas in die stories van padkampkindertjies

Luister hier na die eerste episode van Padkampstories: Afrikaans.com · Padkampstories – Episode 1 Luister hier na die tweede episode van Padkampstories: Afrikaans.com · Padkampstories – Episode 2 Luister hier na die derde episode van Padkampstories: Afrikaans.com · Padkampstories – Episode 3 Luister hier na die vierde episode van Padkampstories: In hierdie spesiale episode kombineer…

Hekel

Kom hekel saam en begin ‘n reWOLusie

Mediaverklaring “ReWOLusie gaan oor mense en deel. Ons deel gesprekke, stories, hartseer, blydskap – en natuurlik komberse. Ons wil met hierdie projek soveel mense moontlik betrek, dit gaan nie net oor die kuns van hekel nie, maar ook oor die kuns van menswees.” – Madeleine Miles, ReWOLusie-projekleier ReWOLusie se Hekel-saam-veldtog het afgeskop met die bekendstelling van…