Kuier-Inspirasiestories – Help blindes: Ontwerper maak klere wat “praat”
Hierdie artikel het oorspronklik verskyn op Kuier-digitaal. Vir meer Kuier-inhoud, teken in op Netwerk24. Skrywer: Tarren-Lee Habelgaarn Foto’s: Verskaf Wanneer jy in ’n winkel of selfs uit jou kas uit klere kies, kom dit soos tweede natuur. Jy kyk na die reënboog van opsies, jy besluit van watter een jy hou en daar gaan jy. Maar…