Gedigtefees in McGregor: 19 – 21 November 2021.
Tuin van die Beminde / Garden of the Beloved. Een van die jaarlikse hoogtepunte op die Wes-Kaapse feeskalender is die Gedigtefees, wat al sedert 2013 in die lieflike dorpie McGregor aangebied word. Hierdie heerlike samekoms bring digters en liefhebbers van poësie van heinde en verre bymekaar, om oor hierdie spesiale naweek hul liefde vir digkuns…